Woensdag, 4 Maart 2026 het ons die nuwe rugbyseisoen met โn besonder spesiale afskopfunksie begin. Borge, ouers en afrigters het saamgekom om ons spanne en kapteins vir die jaar in styl te vier.
Dit was โn aand van trots, waardering en groot opgewondenheid vir wat vir Kwagga-rugby voorlรช. Die kaptein en onderkaptein van elke span is aangekondig, en die hoofborge van elke ouderdomsgroep het die nuwe truie persoonlik aan hulle oorhandig, โn waardevolle oomblik wat die spelers met groot trots sal dra.
Sterkte is aan al ons spanne en afrigters vir die seisoen. 2026 beloof om โn jaar van groei, karakter en harde werk te wees. Ons sien uit na elke wedstryd, elke uitdaging en elke Kwagga-prestasie.
โn Groot Dankie aan al ons Borge
Ons is ongelooflik dankbaar vir elke borg wat in ons spelers en hul toekoms belรช. Julle ondersteuning bou nie net spanne nie, dit bou jong mense se lewenspad.
EERSTESPAN BORGE
Africa Skills โ Elsie, Marnus, Philip & Kobus Africa Skills
GIC โ Zandri
We Buy Cars โ Alexia
Arrie Nel โ Wouter, Sonja & Johlize
Universal Kitchens โ Clinton, Jakes & Louis
SCDF โ Charl, Gareth & Candice
AFRIGTERS-BORG
Chery George โ Charl Chery George
U.16A-BORG
Jetour โ Tyren & Dean Jetour George – Tavcor
U.15A-BORG
Halfway Toyota George โ Ty & JP Halfway Toyota George
U.14A-BORG
Top Gear โ Ters Top Gear Sport
ONDERSTEUNENDE BORGE
Nutritech โข Caring Daisies โข Fairtree โข Pro Physio โข Living Ball โข Free State Apparel โข
Snapp โข Tessenderlo Kerley โข Safari โข Laeveld Agrochem โข SuperSport Schools โข
Provantage โข Garden Route Radiation
JUNIOR WEEK โ MEDIESE DIENSTE BORGE
Konica Minolta โข Gattiโs โข Spar Wellington โข Mahindra โข GWM โข Axxess โข Spur
ONDERSFUNERKLUB: MONETรRE BORGE
Bossa Bossa George โข George Herald โข Albert Gerber โข Van Deventer Van Deventer Inc โข 1985 1ste Span
ONDERSTEUNERSKLUB: VERSKAFFERBORGE
Volmoed Stene โข Steel & Pipes for Africa โข PPP โข Kirsten & Tulleken โข Kloppers โข
Stilbaai DIY Depot โข Build It Mosselbaai โข Paint Centre โข Inovar Flooring โข Blitsdruk โข
Spaces Building โข Dennis Plumbing โข Herholdts Group โข Bok Bakke โข Valley Containers โข Solar Ice โข Wellington Spar โข Outeniqua Brewery
Dankie dat julle saam met ons โn seisoen bou waarop elke Kwagga trots kan wees.
Sterkte, manne! 2026 is julle jaar!

