Kategorieƫ , .

Opskop

R960.00 per tafel

Reƫls

Pak eie eetgerei en peuselhappies in.
Gelukkige trekkings: Geen pryse kan geruil word vir kontant nie.
Parkeer asseblief op die parkeerterrein agter die skool.
Geen kinders of skoliere word toegelaat nie.
Alle alkoholiese en nie-alkoholiese drankies moet by die kontantkroeg aangekoop word.
Die deure sluit om 00:00.
Rook is verbode binne die skoolsaal.
Reg van toegang word voorbehou.Ā 

Uit voorraad.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Add a review